g.7. Stephanus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 14/01/1871, ged. 13/08/1871

g.7.  Stephanus Johannes, geb. 14/01/1871, ged. 13/08/1871 x 19/01/1904, Greytown met Hester Cornelia NEL, geb. 28/11/1885 ged. 10/01/1886, d.v. Theunis Jacobus Nel en Hester Cornelia Vermaak.

Stephanus Johannes was die seun van Gerrit Jacobus van der Westhuizen en Aletta Helena Boshoff.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1924 nie.