g.10. Arnold Christiaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 30/10/1891

g.10.  Arnold Christiaan, geb. 30/10/1891, oorl. 21/10/1978 x 06/01/1930, Kaapstad met Maria Jacoba VAN TUBBERGH, geb.14/08/1896, Malmesbury, oorl. 25/05/1985, Tygerberg hospitaal, d.v. Barend Carolus van Tubbergh en Hendrina Johanna Retief.

Arnold Christiaan was die seun van Hermanus Dempers van der Westhuizen en Hester Cecilia Maria Kitshoff.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1897.