h.1. Arnoldus Christiaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/01/1903

h.1.  Arnoldus Christiaan, geb. 24/01/1903.

Arnoldus Christiaan was die seun van Christiaan Lodewyk van der Westhuizen en Catharina Helena Smit.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1907.