h.1. Gert Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26.12/1890, ged. 13/11/1891

h.1.  Gert Johannes (Gert Jacobus), geb. 26.12/1890, ged. 13/11/1891, Weenen, oorl. 04/01/1943, dist. Estcourt x Natal met Magdalena Elizabeth HATTINGH, geb. 1892, Estcourt, oorl. 21/02/1947, Weenen, d.v. Jan Hendrik Hattingh en Jacoba Fredrieka NN.

Gert Johannes was die seun van Jacobus Nicolaas van der Westhuizen en Adriana Josina Nel.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1944 as Gert Jacobus en hy word as oorlede gelys.  Sy kinders se name word ook hier gelys.

Woon Meshlyn, Kamberg, dist. Estcourt volgens sy sterfkennis.

Woon Weenen, Natal volgens haar sterfkennis.

Getroud te Winterton, Natal volgens haar sterfkennis.  Dit verskil met sy sterfkennis.