h.1. Hendrina Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/09/1909

h.1.  Hendrina Maria, geb. 02/09/1909.

Hendrina Maria was die dogter van Johannes Hermanus Jacobus van der Westhuizen en Helena Jacomina Slabber.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1915.