h.2. Aletta Helena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/06/1885, ged. 01/11/1885

h.2.  Aletta Helena, geb. 26/06/1885, Kamberg, Natal ged. 01/11/1885, Weenen, oorl. 06/07/1934, No 81, Masons Walk, Pietermaritzburg x c. 1909, Durban, Natal met Jacobus MARTENS, oorl. 1919.

Aletta Helena was die dogter van Johannes van der Westhuizen en Anna Jacoba Margaretha Boshoff.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1916.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941, maar sy word as oorlede gelys.

Haar naam kom nie voor in hulle suster Margaretha Louisa Susanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1948.  Daar is egter 'n nota wat noem dat 'n broer en suster van haar oorlede is.

Woon Pietermaritzburg volgens haar sterfkennis.

Kinders:

i.1.  Anna Margaretha Isabella MARTENS x Meyer

i.2.  Aletta Helena MARTENS

i.3.  Bertina Augusta Wilhelmina MARTENS

i.4.  Hendrik Jacobus van der Merwe MARTENS