h.2. Petrus Jacobus Gerhardus Beukes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/07/1903

h.2.  Petrus Jacobus Gerhardus Beukes, geb. 19/07/1903, ged. 04/10/1903, Vryheid, Natal, oorl. 24/09/1952, Vryheid, Natal x 23/12/1933, Reitz, OVS met Carolina Petronella DE JAGER, geb. 13/12/1906, oorl. 02/01/1987, begr. Vryheid, Natal.

Petrus Jacobus Gerhardus Beukes was die seun van Gerhardus Martinus van der Westhuizen en Maria Elizabeth Magdalena Beukes.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1948.

Met hulle huwelik was hy 'n 30 jarige jonkman (klerk) van Vryheid, Natal en sy 'n 27 jarige jongedogter van Reitz, OVS.

eGGSA library Gravestones in South Africa Kwazulu-Natal Kwazulu-Natal, VRYHEID, Urban area Kwazulu-Natal, VRYHEID, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W We - Surnames starting with the letters We WESTHUYSEN Petrus J.G., van der 1903-1952

eGGSA library Gravestones in South Africa Kwazulu-Natal Kwazulu-Natal, VRYHEID, Urban area Kwazulu-Natal, VRYHEID, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W We - Surnames starting with the letters We WESTHUYSEN Carolina Petronella Lourens, van der 1906-1987