h.3. Gerrit Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/08/1887, ged. 14/11/1887

h.3.  Gerrit Jacobus, geb. 05/08/1887, ged. 14/11/1887, Weenen, oorl. 22/07/1943, Burgerstraat 346, Pietermaritzburg, Natal x 01/05/1912, Ladysmith, Kliprivier, Natal met Cornelia Carolina JANSEN, geb. 1880.

Gerrit Jacobus was die seun van Johannes van der Westhuizen en Anna Jacoba Margaretha Boshoff.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1916.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.

Sy naam kom nie voor in hulle suster Margaretha Louisa Susanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1948 nie, maar daar is 'n nota wat aandui dat 'n broer en suster van haar oorlede is.

Woon Uitzicht, P.K. Kamberg, dist. Estcourt, Natal volgens sy sterfkennis.