h.4. Johanna Susanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1911

h.4.  Johanna Susanna, geb. 1911 x 29/05/1934, Krokodilrivier, Tvl. met Andries Jacobus WELGEMOED, geb. 07/09/1909, oorl. 03/08/1943, s.v. Andries Jacobus Welgemoed en Christina Catharina Johanna van Aswegen xx 28/04/1945, Wolwekraal, Brits, Tvl. met Thomas Johannes NEL, geb. 29/06/1919, oorl. 20/09/1992, s.v. Jan Jeremia Daniel Nel en tommy Wilhelmina Hopley.

Johanna Susanna was die dogter van Jasper Petrus van der Westhuizen en Helena Anna Catharina Henrico.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945 en sy word as die weduwee Welgemoed aangedui.