h.4. Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/09/1890, ged. 13/11/1891

h.4.  Johannes, geb. 13/09/1890, ged. 13/11/1891, Weenen.

Johannes was die seun van Johannes van der Westhuizen en Anna Jacoba Margaretha Boshoff.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1916.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.

Uit hulle suster Margaretha Louisa Susanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1948.

Woon:  East Meshlynn, Kamberg Natal volgens sy suster se sterfkennis.