h.5. Jacomina Louisa VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/12/1892, ged. 16/07/1893

h.5.  Jacomina Louisa, geb. 27/12/1892, ged. 16/07/1893, Pietermaritzburg x 04/04/1912, dist. Estcourt met Dewald Johannes MARTENS.

Jacomina Louisa was die dogter van Johannes van der Westhuizen en Anna Jacoba Margaretha Boshoff.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1916.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.

Uit hulle suster Margaretha Louisa Susanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1948.

Met hulle huwelik was hy mondige junkman/boer van Withering Heights en sy ‘n minderjarige dogter van East Meshlynn.