h.7. Hester Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/02/1904, ged. 13/03/1904

h.7.  Hester Catharina, geb. 22/02/1904, ged. 13/03/1904, Pietermaritzburg.

Hester Catharina was die dogter van Petrus Johannes van der Westhuizen en Margaretha Louisa Boshoff.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1922.

Een v. tweeling.