h.7. Hester Gertruida VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/09/1905, ged. 22/10/1905

h.7.  Hester Gertruida, geb. 04/09/1905, ged. 22/10/1905, Newcastle.

Hester Gertruida was die dogter van Johannes Hendrik Lodewyk van der Westhuizen en Anna Margaretha Janse van Rensburg.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1947 nie.