h.8. Elsie Sophia VAN DER WESTHUIZEN

h.8.  Elsie Sophia x met Frederik NAGEL.

Elsie Sophia was die dogter van Jasper Petrus van der Westhuizen en Helena Anna Catharina Henrico.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.