h.8. Johannes Hendrik Lodewyk VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/ 02/1907, ged. 21/04/1907

h.8.  Johannes Hendrik Lodewyk, geb. 06/ 02/1907, ged. 21/04/1907, Newcastle.

Johannes Hendrik Lodewyk was die seun van Johannes Hendrik Lodewyk van der Westhuizen en Anna Margaretha Janse van Rensburg.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1947.