h.8. Willem Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/11/1901, ged. 15/12/1901

h.8.  Willem Hendrik, geb. 29/11/1901, ged. 15/12/1901, Pietermaritzburg.

Willem Hendrik was die seun van Johannes van der Westhuizen en Anna Jacoba Margaretha Boshoff.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1916.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.

Sy naam kom voor in hulle suster Margaretha Louisa Susanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1948.

Woon Kamberg, Natal volgens sy suster se sterfkennis.