h.9. Christoffel Antonie VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/05/1922.

h.9.  Christoffel Antonie, geb. 06/05/1922.

Christoffel Antonie was die seun van Jasper Petrus van der Westhuizen en Helena Anna Catharina Henrico.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.