i.2. Jacob VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/06/1910, ged. 25/12/1910

i.2.  Jacob, geb. 20/06/1910, ged. 25/12/1910, Heidelberg, Tvl.

Jacob was die seun van Jacob Johannes van der Westhuizen en Anna Maria Els.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1917:
(https://documents-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=10925)

(https://documents-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=10928)

Sy naam kom voor in hulle oupa Jacob van der Westhuizen se sterfkennis van 1921.


Sy naam kom voor in hulle ouma Hester Aletta Elizabeth Mulder se sterfkennis van 1947.