i.3. Marthinus Stephanus Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/04/1912, ged. 13/10/1912

i.3.  Marthinus Stephanus Albertus, geb. 26/04/1912, ged. 13/10/1912, Heidelberg, Tvl. x 29/05/1954, Benoni, Tvl. met Sara Maria Magdalena PANTER (voorheen van Vuuren), geb. 1911.

Marthinus Stephanus Albertus was die seun van Jacob Johannes van der Westhuizen en Anna Maria Els.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1917:
(https://documents-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=10925)

(https://documents-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=10928)

Sy naam kom voor in hulle oupa Jacob van der Westhuizen se sterfkennis van 1921.

Sy naam kom voor in hulle ouma Hester Aletta Elizabeth Mulder se sterfkennis van 1947.