i.4. Jasper Petrus Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/02/1914, ged. 05/04/1914

i.4.  Jasper Petrus Cornelis, geb. 08/02/1914, ged. 05/04/1914, Heidelberg, Tvl.

Jasper Petrus Cornelis was die seun van Jacob Johannes van der Westhuizen en Anna Maria Els.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1917:
(https://documents-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=10925)

(https://documents-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=10928)

Sy naam kom voor in hulle oupa Jacob van der Westhuizen se sterfkennis van 1921.

Sy naam kom nie voor in hulle ouma Hester Aletta Elizabeth Mulder se sterfkennis van 1947 nie.