g.11. Johannes Jurgens NEL,geb. 13/10/1852

g.11.  Johannes Jurgens (Hans) geb. 13/10/1852, Cradock,  dist. Stormberg x 11/08/1872, Barkly-Oos, met Martha Maria Elizabeth ROETS, geb. 1855, oorl. 12/11/1900, Skilpadspruit, d.v. Johannes Petrus Jacobus Roets en Cornelia Margaretha Smit.

Johannes Jurgens was die seun van Hermanus Stephanus Nel en Maria Catharina Potgieter.

Sy is gedood deur ‘n skoot wat deur die Britse troepe op die huis gevuur is gedurende die Anglo-boereoorlog.