g.5. Gezina Maria NEL, geb 22/10/1848

g.5.  Gezina Maria, geb 22/10/1848, Umvoti x Johannes Gerhardus (Jan) POTGIETER, geb. 16/06/1844, Pietermaritzburg Natal, oorl. 15/02/1899, Utrecht, Natal, s.v. Theodorus Potgieter en Magdalena Sophia Jacomina Meyer.

Gezina Maria was die dogter van Louis Johannes Nel en Magdalena Henrietta Elizabeth Rudolph.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1886:
FAMILYSEARCH


Die plase Goedehoop en Doornhoek is ingevolge die bepalings van die boedel van Louis Johannes Nel op 22 Junie 1869 soos volg bemaak: Goedehoop, van 2820 morg, is in gelyke dele bemaak aan Gerhardus (Gert) Jacobus Rudolph Nel, Johannes Gerhardus Potgieter, getroud met Gezina Maria Nel, Johannes Cornelis Vermaak, getroud met Johanna Magdalena Susanna Nel en Nikolaas Jakobus Vermaak, getroud met Magdalena Sofia Elizabeth Nel . (Borman, Hans:  Familie Nel van Nelspruit, 1982)


Kinders:

h.  Maria Elizabeth POTGIETER, geb. 06/12/1887, Utrecht, Natal x 20/07/1904, Utrecht, Natal met Evert Philippus Kleynhans Vrey, geb. c. 1874, oorl. 17/05/1948, Vryheid, Wakkerstroom.  EPKV xx Rachel Maria Hattingh.  Boer Vryheid, Wakkerstroom.