f.10. Christina Wilhelmina NEL, geb. 27/09/1834, ged. 22/07/1835

f.10.  Christina Wilhelmina,  geb. 27/09/1834, ged. 22/07/1835, Albanie.

Christina Wilhelmina was die dogter van Gerrit Nel en Susara Christina van der Westhuizen.


FAMILYSEARCH
Albany baptisms 1831-1857

Uit hulle pa se sterfkennis, 1883:  Sommige van die kinders se name verskil met die inskrywing in SAG.