f.1. Magdalena Cornelia Maria Elizabeth NEL, geb. 04/05/1825

f.1.  Magdalena Cornelia Maria Elizabeth, geb. 04/05/1825, ged. 14/08/1825, George.

Magdalena Cornelia Maria Elizabeth was die dogter van Jeremias Andries Nel en Hester Catharina Joubert.

FAMILYSEARCH
George baptisms 1813-1825

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1853 nie:
FAMILYSEARCH