f.1. Sara Maria Elizabeth NEL, geb. 22/4/1816, ged. 17/02/1817

f.1.  Sara Maria Elizabeth, geb. 22/4/1816, ged. 17/02/1817, Paarl.

Sara Maria Elizabeth was die dogter van Jeremias Daniël Nel en Dina Johanna Adriana Strydom.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1878 nie.