f.5. Chrisitaan Philippus NEL, geb. 15/03/1839

f.5. Christiaan Philippus, geb. 15/03/1839, Glen Lynden, oorl. 22/06/1912, Gansvlakte, dist. Vryburg x 12/01/1859, Riebeek, gemeente Albanie, dist. Albanie met Susanna Maria Magdalena NEL, geb. 24/05/1838, ged. 17/06/1838, Albanie, oorl. 20/09/1903, Gansvlakte, dist. Vryburg, d.v. Johannes Hendrik Adriaan Nel en Rachel Jacomina Johanna Potgieter.

Chrisitaan Philippus was die seun van Andries Francois NEL en Isabella Elizabeth van Staden.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1867:
(https://www.geni.com/photo/view/4115658179970121376?album_type=photos_of_me&photo_id=6000000046239262104)

Ten tye van hulle huwelik in 1859 word hy as 'n jongman, die seun van A.F. Nel beskryf en sy as die jonge dogter van Johannes Hendrik Adriaan Nel beskryf.