f.6. Louis Daniël Johannes NEL, geb. 02/09/1841, ged. 11/02/1842

f.6.  Louis Daniël Johannes, geb. 02/09/1841, ged. 11/02/1842, Albany.

Louis Daniël Johannes was die seun van Izak Francois Nel en Emerentia Frederika Strydom


FAMILYSEARCH
Albany baptisms 1831-1857

 Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1869 nie:
FAMILYSEARCH