f.4. Willem Andries Stephanus NEL, geb. 26/06/1821, ged. 08/06/1822

f.4.  Willem Andries Stephanus, geb. 26/06/1821, ged. 08/06/1822, Uitenhage x 04/08/1845 met Anna Maria Margaretha Susanna GOUWS, geb. 28/03/1824. Hy en sy gesin het aan die Groot Trek deelgeneem.  In 1840 het hulle al in Natal gewoon.  Hulle het tussen 1847 en Augustus 1853 na Magaliesburg in die ZAR verhuis.

Willem Andries Stephanus was die seun van Willem Andries Nel en Maria Elizabeth Joubert.