f.1. Beatrix Geertruida NEL, geb. 09/02/1820, ged. 03/04/1820

f.1.  Beatrix Geertruida,  geb. 09/02/1820, ged. 03/04/1820, Swellendam, oorl. voor 1873.

 Beatrix Geertruida was die dogter van Jan Nel en Martha Susanna Olivier.


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1873 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1879 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/a/a6/Nel-903.jpg)