f.2. Willem Jeremias Cornelis NEL, geb. 13/03/1822, ged. 03/04/1823

f.2.  Willem Jeremias Cornelis, geb. 13/03/1822, Huisrivier, afd. Ladismith, ged. 03/04/1823, Swellendam, oorl. 04/12/1897, Calitzdorp x 19/08/1850, Swellendam met Anna Elizabeth VAN DEN BERG, oorl. 08/1874 xx 1875 met Jeanetta Wilhelmina Geertruyda STRYDOM, geb. 29/08/1837, Danielskraal, Ladismith, ged. George, oorl. 16/05/1913, Buffelsvlei, Gamkavlakte, Oudtshoorn, d.v. Johannes (Jacobus) Strydom en Johanna (Jeanetta Wilhelmina Swanepoel. JWGS voorheen getroud met Horace Terry van Kent, UK.

Willem Jeremias Cornelis was die seun van Jan Nel en Martha Susanna Olivier.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1873:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1879:
(https://www.wikitree.com/photo.php/a/a6/Nel-903.jpg)