f.7. Gesina NEL, geb. 04/10/1839

f.7.  Gesina, geb. 04/10/1839, Ladismith, Klein Karoo, oorl. 11/08/1923, Holfontein, Krugersdorp, Tvl. x 30/05/1858, George met Jacobus Christiaan KOCK xx Cornelis VREY, geb. 10/06/1840, Weltevrede, dist. Ladismith, oorl. 23/12/1919, Holfontein, Krugersdorp, Tvl., s.v. Cornelis Vrey en Dina Carolina Jacoba Catharina Olivier.

Gesina was die dogter van Gerrit Cornelis Nel en Catharina Margaretha le Grange.



Cornelis en sy oudste broer, Daniël, het tussen 1860 en 1865 saam uit die Kaap Kolonie na Transvaal vertrek. Op 20 November 1865 het Cornelis en sy broer Daniël saam 'n memorandum onderteken waarin ontevredenheid uitgespreek word oor die optrede van die President van die Uitvoerende Raad en die Kommandant Generaal in verband met die veldtog teen Moshoeshoe en ook ander administratiewe regerings take. Hierdie memorandum is deur meer as 'n honderd burgers onderteken. Op 19 Januarie 1866 onderteken Daniël ook 'n versoekskrif waarin die regering gevra word om sekere wette en ordinansies voorlopig buite werking te stel totdat die volk die geleentheid gehad het om hulle daaroor uit te spreek. Daniël en Cornelis het op die plaas Holfontein in die Krugersdorp distrik gevestig.  Hulle jonger broer, Jan Tielman, het eers na Natal verhuis, waar hy verskeie jare gewoon het, voordat hy ook na Transvaal verskuif het om op die plaas Vryheid in die Wakkerstroom distrik te vestig.  Gedurende die Anglo-Boereoorlog lê Cornelis sy wapens neer in Junie 1900 en bly op die plaas tot 23 Desember 1900, toe hy na die Johannesburg renbaan konsentrasiekamp geneem word. Later word hy na die konsentrasiekamp in Krugersdorp oorgeplaas. Gedurende 1900 het die Britte verskeie kere by hom op die plaas aangedoen om kos voorrade aan te vul. Die Britte het aan hom kwitansies vir alle items wat hulle geneem het, gegee. Na die oorlog eis hy van die burgerfonds vir 1 perdekar, 2 dubbel-harnasse, 22 osse, 16 sakke mielies (totaal 384 Britse pond), 639 bondels hawer, 20 sak mielies (totaal 31 Britse pond), 7 koeie, 4 beeste, 6 kalwers, 500 bondels hooi (totaal 169 Britse pond) en nog vele bondels hooi (200 Britse pond).  Hy x in Ladysmith, Natal, Gesina NEL, * Okt 1839, Ladismith, Kaap, d. v. Gert Cornelis Nel en Catharina Margaretha le Grange. Cornelis sterf 23 Des 1919, Holfontein, Krugersdorp.  (https://www.myheritage.com/person-5030020_148888701_148888701/cornelis-vrey)


Personal Details
Name:
Mrs Gesina Vrey
Other Names:
Mrs Cornelius
Born in camp?
No
Age died:
Died in camp?
No
Gender:
female
Race:
white
Marital status:
married
Nationality:
Transvaal
Unique ID:
46695
Camp History
Name:
Johannesburg RC
Date arrival:
26/12/1900
Date departure:
20/12/1901
Reason departure:
transferred
Destination:
Krugersdorp RC
Tent number:
RT 650
Name:
Krugersdorp RC
Age arrival:
62
Date arrival:
23/12/1901
Age departure:
62
Date departure:
04/07/1902
Reason departure:
1 MR & tent
Tent number:
1284
Farm History
Name:
Holfontein
District:
Krugersdorp
Relationships
Mrs Gesina Vrey (Mrs Cornelius)
      is the wife of Mr Cornelius Vrey
Sources
Title:
DBC 71 Johannesburg CR
Type:
Camp register
Location:
National Archives, Pretoria
Reference No.:
71
Notes:
p. 51
Title:
DBC 79 Krugersdorp RC
Type:
Camp register
Location:
TAB
Reference No.:
DBC 79
Notes:
p.127b
Title:
DBC 78 Krugersdorp RC
Type:
Camp register
Location:
TAB
Reference No.:
DBC 78
Dates:
Apr 1901-
Notes:
p.V 134

(https://www.geni.com/people/Gezina-Vrey/6000000010553537400)

Kinders:

g.1.  Dina Carolina VREY, geb. 1860, Prins Albert

g.2.  Catharina Magrietha VREY, geb. 12/03/1864, Potchefstroom

g.3.  Cornelis VREY, geb. 05/1865, Krugersdorp

g.4.  Anna Helena VREY, geb. 1867, Krugersdorp

g.5.  Gert Cornelis VREY, geb. 21/12/1873, Krugersdorp

g.6.  Magdalena Hermina VREY, geb. 1875

g.7.  Susanna Petronella VREY, geb. 1880


g.8.  Helena VREY, geb. 1882