f.7. Susanna Gesina, geb. 15/09/1855, oorl. 11/11/1929
x 18/03/1874, Lady Grey met Hendrik Bastiaan VAN DER MERWE, geb.1852,
oorl. 07/11/1913, s.v. Jacobus Daniël van der Merwe en Maria Johanna Elizabeth Davel. Susanna Gesina was die dogter van Pieter Willem Nel en Johanna Maria Marais.
Kinders:
g.1. Jacobus
Daniël VAN DER MERWE, geb.1875
g.2. Johanna
Maria VAN DER MERWE, geb.1878
g.3. Pieter
Willem Adriaan VAN DER MERWE, geb.1886, oorl. 1945