f.4. Jan Stephanus Jacobus NEL, geb. 24/10/1831, ged. 29/08/1832

f.4.  Jan Stephanus Jacobus, geb. 24/10/1831, ged. 29/08/1832, Swellendam.

Jan Stephanus Jacobus was die seun van Jan Nel en Martha Susanna Olivier.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1873 nie:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1879 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/a/a6/Nel-903.jpg)