g.5. Andreas Francois NEL, geb. 02/05/1860, ged. 22/07/1860

g.5.  Andreas Francois, geb. 02/05/1860, ged. 22/07/1860, Brittish Kaffraria x 01/11/1880, Zeerust met Frederika Johanna Elizabeth LANGE, geb. c. 1863, oorl. 30/04/1892, d.v. Johan Frederik Esias Lange en Anna Margaretha Janse van Rensburg.

Andreas Francois was die seun van Andries Francois Nel en Dorothea Magdalena Josina Bekker.

FAMILYSEARCH
Brittish Kaffraria baptisms 1859-1882

Alhoewel die naam van die vader as Christiaan Philippus voorkom, vermoed ek dat dit foutief is aangesien Dorothea Magdalena Bekker, Andries Francois Nel se vrou was.  Sy broer Christiaan Philippus het reeds in 1859 met Susanna Maria Magdalena Nel getrou en kon dus nie die vader van hierdie Andreas Francois wees nie.