g.1. Jan Jacobus NEL, geb. 1843

g.1.  Jan Jacobus, geb. 1843, oorl. 11/04/1886, Somerset-Oos x NN xx 12/02/1884 met Catharina Elizabeth KRUGER, geb. 01/12/1833, Somerset-Oos, oorl. 21/08/1910, Goedehoop, Somerset-Oos, d.v. Pieter Ernst Kruger en Adriana Catharina Erasmus. (CEK voorheen getroud met Willem Adriaan van Aard)

Jan Jacobus was die seun van Gert Johannes Nel en Martha Louisa Prinsloo.

Tydens hulle huwelik was hy 'n 41 jarige wewenaar en sy 'n 47 jarige weduwee.