i.1. Louis Jacobus NEL, geb. 02/06/1890 ged. 06/07/1890

i.1.  Louis Jacobus, geb. 02/06/1890 ged. 06/07/1890, Vryheid, oorl. 31/08/1934 x 09/02/1924, Vryheid, Natal met Maria Hendrika VAN SANDWYK, geb. 1902, d.v. Cornelis Marthinus van Sandwyk en Aletta Cecilia Petronella van Zyl.

Louis Jacobus was die seun van Louis Jacobus Nel en Johanna Sophia Catharina van der Berg.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
FAMILYSEARCH