f.7. Isabella Maria Cornelia, geb. 02/10/1830,
ged. 12/06/1831, George x Jacobus Hercules NEL, geb. 16/05/1821, Groenfontein,
dist. Calitzdorp, ged. 28/08/1821, s.v. Johannes Petrus Nel en Anna Petronella
Botha.
Isabella Maria Cornelia was die dogter van Daniël Jacobus Nel en Judith Susanna Geyser.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1857:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1854:
FAMILYSEARCH