f.10. Geertruyda Anna Magdalena Louisa NEL, geb. 15/01/1836, ged. 13/06/1836

f.10.  Geertruyda Anna Magdalena Louisa, geb. 15/01/1836, ged. 13/06/1836, George.

Geertruyda Anna Magdalena Louisa was die dogter van Daniël Jacobus Nel en Judith Susanna Geyser.

Haar naam kom nie in een van haar ouers se sterfkennisse voor nie.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1857:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1854:

FAMILYSEARCH