g.1. Louis Jacobus NEL, geb. 25/01/1835

g.1.  Louis Jacobus (Vaal Lewies), geb. 25/01/1835, plaas Commandofontein naby Adelaide, oorl. 11/07/1917 x 25/10/1858, Greytown met Susara Johanna Adriana MARE, geb. 10/05/1840, Uitenhage oorl. 27/12/1877 xx Hester Cecilia HAVEMANN, oorl. 1915.

Louis Jacobus was die seun van Gerrit Cornelis Nel en Elizabeth Fredrika Nel.

Foto: Johan Nel

Die boekie van Louis Jacobus Nel, getitel:  Uit die Voortrekkertyd, bevat sy herinneringe soos opgeteken in Maart en April 1917, enkele maande voor hy oorlede is.  Die kleinseun van die ou Voortrekker was toe 82 jaar oud.  Hy was die oudste seun van Louis Jacobus se tweede oudste dogter, Elizabeth Fredrika wat met Gert Cornelis Nel getroud was.  Vandaar dat die skrywer van die Herinneringe met trots verklaar het dat hy 'n dubbele Nel is.  Die outeur van die boekie was nog nie drie jaar oud nie toe hy saam op die trekpad gegaan het. Sy herinneringe is nagenoeg 80 jaar na die werklike trekgebeure opgeteken. Dis vanselfsprekend dat sy vertelling oor die gebeure voor die Groot Trek en van die lotgevalle tydens die trek berus het op wat later deur sy familie en ander Voortrekkers aan hom vertel is.  Die boekie bevat merkwaardige besonderhede wat die outeur onmoontlik deur leesstof kon verkry het.  Voorbeelde hiervan is bv. sekere gedeeltes van sy vertelling oor die Voorlopers van die Groot Trek waarin hy oor 'n jagtog en die Uys-Kommissie uitwei.  Uit hierdie en ander gegewens van L.J. Nel is dit inderdaad duidelik dat hy sommige herinneringe eerstehands van eietyds persoonlikhede verneem het.  Aangesien hy dit kennelik van sy familielede self gehoor het, is die gegewens hier van belang.   (http://reference.sabinet.co.za/webx/access/journal_archive/02590190/484.pdf)

She (Sara) met him in Umvoti Poort while visiting her uncle. The couple undertook a year long trip to Uitenhage to Sara's parents before settling at Welgegund farm. She died at the age of 37 after giving birth to her 11th child and was buried near the old homestead.  Those who wish to visit the grave of Sarie Marais are very "welcome," says Welgegund's new owner Gert von Beneke. From Greytown (Natal) take the Kranskop / Stanger road for about 14km. Turn left at district road D479 and drive 2 kilometers. Turn left at the driveway opposite the farm of C.W.Robertson also called Welgegund.  (http://www.sagenealogie.com/archives/2007/mar2007.pdf)

(https://en.wikipedia.org/wiki/Sarie_Marais#/media/File:SarieMarais.Grave.jpg)

Sara is die "Sark" van die bekende liedjie "Sarie Mare of Marais". (Borman, Hans:  Familie Nel van Nelspruit, 1982)

(Article by Maureen Paterson Swart)
The famous South African song “Sarie Marais” is claimed to be based on Sara Johanna Adriana Maré. The song was named after a farmer’s wife in the Greytown district. Sara Johanna Adriana Maré was born in Uitenhage, Cape Province on 10 May 1840, and married after her 17th birthday to Louis Jacobus Nel in 1857 in Pietermaritzburg. Louis Jacobus Nel was from Umvoti County in the Greytown district.  Her honeymoon was spent trekking by ox Wagon to the Cape before they settled on the farm Welgegund, near Kranskop.  Maré died at the age of 37 after giving birth to her 11th child, and was buried near the old homestead on their farm Welgegund, near Greytown, KwaZulu-Natal.  One of her sons, the Reverend Paul Nel, was chaplain to the Boer forces early in 1902 when General Louis Botha was massing his forces near Louwsberg for the third invasion of Natal and, around the camp fire, Paul used to tell stories about his beautiful mother. 

Die storie van die ware Sarie Marais bly ‘n twispunt onder geskiedkundiges. Die liedjie verwys na “Kakies” en die term is net in die tweede vryheidsoorlog (1899-1902) gebruik.  In die eerste vryheidsoorlog (1880-1881) is na die Engelse soldate verwys as “Rooibaadjies” en “Tommies”. Onthou daar is ook ‘n Mooirivier wat deur Potchefstroom loop en die ou Wes-Transvaal is mieliewêreld. Verder is Sara Johanna Adriana Nel (gebore Maré) in 1877 oorlede, drie jaar voor die eerste vryheidsoorlog. As mens na die laaste en minder bekende versie kyk dan het Sarie nog gelewe teen die einde van die bepaalde oorlog.  (http://www.sagenealogie.com/archives/2007/mar2007.pdf)

My Sarie Marais is so ver van my hart,
Maar'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin.
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.

Koor: 
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.

Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.

Koor

Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,
Hulle sleep jou altyd water toe;
Hul gooi jou op n skip vir 'n lange, lange trip,
Die josie weet waarnatoe.
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.

Koor

Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal;
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met 'n kus te beloon.
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.

(http://www.sagenealogie.com/archives/2007/mar2007.pdf)

Daniel August Havemann married Sarah Nel the daughter of Louis Nel by his first wife. After the death of his first wife he marries Hester Cecilia Havemann. This now makes Hester Cecilia the Stepmother of Sarah Nel as well as sisters in law. Louis Nel is now the father of Sarah as well as her brother in law. (http://www.sagenealogie.com/archives/2007/mar2007.pdf)

FAMILYSEARCH

eGGSA library Gravestones in South Africa Kwazulu-Natal Kwazulu-Natal, GREYTOWN, Urban area Kwazulu-Natal, GREYTOWN, Main cemetery NEL Louis Jacobus 1835-1917 & Hester Cecilia -1915