Jacoba Aletta was die dogter van Willem Gabriël Nel en Maria Catharina van Rooyen.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:
FAMILYSEARCH
Theunis Jacobus Botha se plaas het die naam Doomvlakte gedra en het aan die anderkant van die Nkomazi gelê. (http://reference.sabinet.co.za/webx/access/journal_archive/02590190/484.pdf)
FB. Nel genealogie
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Phillip Rudolf BOTHA, geb. 16/12/1887
h.2.
Willem Gabriël BOTHA, geb. 03/10/1890
h.3.
Maria Catharina BOTHA
h.4.
Hester Antoinetta BOTHA
h.5.
Jacomina Aletta BOTHA, geb. c. 1904
h.6.
Theunsina Jacoba BOTHA, geb. c. 1906