g.3. Jacobus Johannes NEL, geb. 01/07/1831, ged. 29/11/1831

g.3.  Jacobus Johannes, geb. 01/07/1831, Zwarte Ruggens, Uitenhage, ged. 29/11/1831, Uitenhage, oorl. 02/07/1859, Haaspoort, Steytlerville x 26/09/1853, Uitenhage met Anna Gertruida COMBRINCK, geb. c. 1835.

Jacobus Johannes was die seun van Adriaan Marthinus Francois Nel en Hester Johanna Jonker.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1889:
 
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1836:
FAMILYSEARCH

Volgens die sterfkennisse van AMF NEL en MM Crause is JJ NEL reeds voor sy vader oorlede.