g.6. Johannes Petrus NEL, geb/ 07/06/1861

g.6  Johannes Petrus, geb. 07/06/1861, Calitzdorp, oorl. 12/07/1937 x Calitzdorp met Anna Susanna BEKKER, geb. 18/07/1864, oorl. 02/02/1937, Calitzdorp, d.v. Marthinus Johannes Bekker en Cecilia Johanna Strydom.

Johannes Petrus was die seun van Frederik Hendrik Nel en Anna Magdalena Pretorius.

Woon:  Kerkstraat, Calitzdorp volgens sy sterfkennis.

Calitzdorp
BLOK C, 65 – 92
84 & 85: (Links) JOHANNES NEL geb. 7 Junie 1861 oorl. 12 Julie 1837 (regs) ANNA S. NEL geb. BEKKER geb. 18 Julie 1864 oorl. 2 Feb. 1937 . Rus sag liewe ouers (beton, oop marmer boek - opgemaak as 2 enkel grafte in middel verbind)

EGGSA
Calitzdorp old cemetery
NEL Johannes 1861-1937 & Anna BEKKER 1864-1937

Calitzdorp