h.1. Margaretha Susanna NEL, geb. 23/01/1866, ged. 10/06/1866

h.1.  Margaretha Susanna, geb. 23/01/1866, ged. 10/06/1866 x Cornelis Johannes BEKKER, geb. 05/05/1861, Fort Beaufort, oorl. 29/12/1932. Bloemfontein.

Margaretha Susanna was die dogter van Johannes Petrus Nel en Johanna Helena Catharina Bester.


FAMILYSEARCH

Cornelis Johannes Bekker *1861 Fort Beaufort † 29.12.1932 op ouderdom 71jr 7 maande in die Nasionale Hospitaal Bloemfontein.  SK geteken te Belmont 09.01.1933 deur sy eggenote.  Boer op Belmont Kuruman x Magrietha Susanna Nel in gemeenskap van goed.  In hul testament word haar name geskryf Margaretha Susanna Nell.  Hul Testament is opgetrek deur H.J.C. De Jager prokureur Kuruman en geteken 22.10.1920.  Daar is kodisil wat die eiendom aan die kinders bemaak nadat altwee sterf. Sy mag nie die eiendom verkoop nie.  Inventaris na Cornelius se dood is die plaas Belmont 1513 morg £648.  Hy besit 330 merino skape; 15 bokke; 30 donkeys; 2 kar perde;  4 ander perde;  pluimvee;  kar en tuie;  ploeg, eg ens;  1 ou windmeul;  1 nuwe windmeul;  meubels:  2 tafels, bank, 4 stoele, 3 kastels, hangkas, wastafel, stoof waarde als £149.  Op 14.08.1942 wil Magrietha die plaas verkoop aan haar skoonseun J.N. Joubert vir £1134.  Die kinders verleen toestemming.  Op daardie stadium is die plaas egter nog op haar oorlede man se naam.  (http://www.genza.org.za/index.php/af/compendium/familieregisters/286-bekker-families-mei-2013-deur-ann-tiran-en-johan-pottas/file)

Kinders:

i.1.  Johanna Helena Catharina BEKKER, geb.  18/04/1889, ged. 13/10/1889, Ned G, Vryheid, oorl. 23/07/1977, begr. Brakpan x Cornelius Petrus Bekker, geb. 12/01/1882, ged. 02/04/1882, Ned Ger., Pearston, oorl. 31/10/1958, begr. Noordoewer, Namibië.

i.2.  Marthinus Johannes BEKKER, geb.  22/02/1891.

i.3.  Marinsa Liediea (Emmerentia Lydia) BEKKER, geb. 29/01/1894 x Jozef Markus Fourie.

i.4.  Magrietha Sussanna BEKKER, geb.  13/09/1896 x Johannes Petrus Nel.

i.5.  Cornelia Johanna BEKKER, geb.  05/09/1897.

i.6.  Johannes Peterus BEKKER, geb.  19/01/1900.

i.7.  Cornelius Johannes BEKKER, geb.  17/08/1903.

i.8.  Willem Gabriel BEKKER, geb.  17/08/1905.

i.9.  Peterus Marthinus BEKKER, geb.  13/09/1908.

i.10.  Martha Dorothea Cornelia BEKKER