h.4. Gertruida Anna Magdalena NEL, geb. 04/08/1895

h.4.  Gertruida Anna Magdalena, geb. 04/08/1895, oorl. 14/11/1973 x Frederik Jacobus (Freddie) NEL, geb. 30/04/1888, oorl. 12/04/1962.

Gertruida Anna Magdalena was die dogter van Johannes Petrus Nel en Anna Susanna Bekker.


Calitzdorp
BLOK C, 65 - 92 87 & 88:  In liefdevolle herinnering aan (links) my dierbare eggenoot en ons vader FREDERIK JACOBUS (FREDDIE) geb. 30 April 1888 oorl. 12 April 1962. Soos sy lewe was, so het hy gesterwe sag en tevrede (regs) Ons dierbare moeder GERTRUIDA ANNA MAGDALENA geb. 4 Aug. 1895 oorl. 14 Nov 1973. Ons gun u die rus, Moeder. NEL

Calitzdorp