h.5. Anna Susanna NEL, geb. 03/04/1898

h.5.  Anna Susanna, geb. 03/04/1898, oorl. 18/09/1952 x Jan J. (John) NEL, geb. 06/03/1898, oorl. 16/09/1969.

Anna Susanna was die dogter van Johannes Petrus Nel en Anna Susanna Bekker.


Calitzdorp

BLOK C, 65 – 92
90:  Moederlief ANNA SUSANNA NEL (geb. NEL) geb. 3 April 1898 oorl. 18 Sept. 1952. Soos die jare vloei, soos die mens groei, word ons eens aan die graf geboei en daar's trane wat vloei. Treurende eggenoot en kinders (beton, graniet)

Calitzdorp