h.8. Gesina Johanna NEL, geb. 09/12/1905

h.8.  Gesina Johanna, geb. 09/12/1905, oorl. 01/10/1983, Calitzdorp x Coenraad Josephus PRETORIUS, geb. 08/11/1899, oorl. 26/05/1951, Calitzdorp, s.v. Frederick Johannes Pretorius en Cecilia Johanna Strydom.

Gesina Johanna was die dogter van Johannes Petrus Nel en Anna Susanna Bekker.


Calitzdorp
BLOK A, 39 – 59
47, 48 & 49: Ter gedagtenis aan (links) ons eggenoot en vader COENRAAD JOSEPHUS geb. 8 Nov. 1899 oorl. 26 Mei 1951 (middel) Enigste seun FREDERIK JOHANNES geb. 31 Maart 1925 oorl. 22 Aug. 1948. So vroeg van ons weggeneem. Ons berus (regs) GESINA JOHANNA BURGER (geb. NEL) geb. 9 Des. 1905 oorl. 1 Okt. 1983. Openb. 14:13 Salig is die wat in die Here sterwe sodat hulle kan rus van hulle arbeid. PRETORIUS

(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Pretorius-8438)

Calitzdorp

Kinders:

i.1.  Frederik Johannes PRETORIUS, geb. 31/03/1925, oorl. 22/08/1948.