i.2. Johannes Petrus, geb. 10/12/1919, ged.
Vryheid, oorl. 12/03/1952, Durban x 21/04/1945,
Durban met Susanna Salomina VAN DER LINDE, geb. 1923. Geen
kinders.
Johannes Petrus was die seun van Adriaan Cornelis Nel en Cornelius Johannes (vroulik) Laas.