f.3. Willem Schalk NEL, geb. 16/07/1825

f.3.  Willem Schalk, geb. 16/07/1825, ged. Worcester, oorl. 18/03/1865, Kuilwater, Onder-Roggeveld x Hendrina Cecilia COETZEE, geb. c. 1828, oorl. 17/10/1908, Modderfontein, afd. Fraserburg, d.v. Cornelis Jacobus Coetzee en Christina Maria Steenkamp.  HCC ook getroud met Adriaan Jordaan.

Willem Schalk was die seun van Jacobus Willem Adriaan Nel en Magdalena Elizabeth van der Merwe.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1842:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1856:
FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH