h.5. Paul Hendrik NEL, geb. 23/07/1877, ged. 07/10/1877

h.5.  Paul Hendrik, geb. 23/07/1877, ged. 07/10/1877, Greytown.

Paul Hendrik was die seun van Paul Hendrik Nel en Cornelia Aletta Mare.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:
FAMILYSEARCH

Fri Oct 31, 2008:  Bernardi's Afslaers in Pretoria het Maandag 4 Nov 'n veiling van boeke met o.a. twee state bybels. (daar is ook Engelse bybels). Die een is ongeveer 350mm hoog by 200mm breed by 70mm dik - in baie goeie toestand (leer gebind)  Voor in is die volgende inskrywing:  Paul Hendrik Nel geboren Juli 23 1877 en verder onder aan:  Gedachtenis van mijn groot moeder E.C.H.Nel op mijn geboorte dag. In 1898.  Dit lyk asof die Bybel gedruk is in 1889.  (http://www.sagenealogie.com/archives/2008/nov2008.pdf)