h.7. Coenraad Frederik NEL, geb. 13/10/1889, ged. 08/12/1889

h.7.  Coenraad Frederik, geb. 13/10/1889, Drie Sustermyn, dist. Barberton, ged. 08/12/1889, Ermelo, oorl. 12/12/1973, Barberton x Gerbrecht Elizabeth BOSHOFF, geb. 07/07/1893, Standerton, oorl. 28/03/196?, Barberton, d.v. Adam Boshoff.

 Coenraad Frederik was die seun van Louis Nel en Hester Magritha Aletta Potgieter.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1933:
FAMILYSEARCH

Anglo boere-oorlog:
Personal Details
Name:
Master Coenraad Frederick Nel
Born in camp?
No
Died in camp?
No
Gender:
male
Race:
white
Marital status:
single
Nationality:
Transvaal
Registration as child:
Yes
Unique ID:
61518
Camp History
Name:
Balmoral RC
Age arrival:
11
Date arrival:
07/08/1901
Date departure:
19/06/1902
Reason departure:
returned home
Destination:
Bankfontein Farm
Tent number:
255
Notes:
RT 255
Farm History
Name:
Bankfontein
District:
Ermelo
Relationships
Master Coenraad Frederick Nel
      is the son of Mrs Lewis Nel
Sources
Title:
DBC 46 Balmoral CR
Type:
Index camp register
Location:
National Archives, Pretoria
Reference No.:
DBC 46
Notes:
N 03
Title:
DBC 47 Balmoral CR
Type:
Camp register
Location:
National Archives, Pretoria
Reference No.:
DBC 47
Notes:
0255

Coenraad het op die plaas Jaglust, distrik Carolina, geboer. Hy verkoop die plaas in 1919 en vestig hom in die Waterberg waar hy met beeste boer. Hy koop die plaas Muisvoëlkraal, distrik Nylstroom. Binne vyf jaar vrek al die beeste aan hartwater en keer hy terug na Doornhoek, waar hy met mielies en tabak boer.  Na die tabakoes, reis hy na Ermelo om 'n wa to gaan koop. In sy afwesigheid is die skure met tabak in 'n brand verwoes. Hierna word hy skrynwerker by die Departement van Bosbou op Sabie, maar verhuis later na Johannesburg waar hy boukontrakteur word.  Gedurende die Tweede Wereldoorlog koop hy 'n plaas naby Roodepoort en begin 'n melkboerdery. In 1948 koop hy 'n plaas in die distrik Vereeniging en begin 'n gemengde boerdery.  Na sy vrou se siekte gaan woon hulle by hul oudste dogter, Anna du Preez, op Barberton waar albei oorlede en begrawe is.  (Borman, Hans:  Familie Nel van Nelspruit, 1982)